About

Vertel ‘n storie

Lank, lank gelede… Nee wat, ek praat kak. Ek hou van kuns en maak dit graag snaaks. As ek jou daarmee ’n lag vir die dag kan gee, is ons almal sommer sharp!